jump to navigation

GELOFTE DAG DIE HERDENKING VAN 16 DESEMBER 1838 December 15, 2008

Posted by frostygirl in Faith.
Tags: , ,
add a comment

Die slag van Bloedrivier is op 16 Desember 1838 naby Bloedrivier in die huidige KwaZulu Natal geveg. Sowat 464 Voortrekkers onder leiding van Andires Pretorius het ‘n ossewalaer gebou en hulle teen meer as 10000 Zoeloe Impies onder Koning Dingaan reggemaak.

Op 15 Desember het die Voortrekkers inligting verkry dat ‘n groot Zoeloemag op pad was. Pretorius het ‘n uiters goeie gevegsterrein langs die Bloedrivier (toe die Ncomerivier) gekies, waar die ossewaens in ‘n laer getrek is. Ten spyte van mis wat die aand oor die omgewing neergedaal het, was dit die volgende oggend helder. Voor die slag begin het, het die Voortrekkers ‘n gelofte voor God afgelê dat, sou hulle gespaar word, hulle ‘n kerk sal bou en die dag as ‘n Sabbat herdenk vie ewig.

Hier is die Afrikaanse en Nederlandse gelofte wat daardie dag aan God gemaak was.

(Afrikaans)

“Hier staan ons voor die heilige GOD van hemel en aarde om ‘n gelofte aan Hom te doen dat as Hy ons sal beskerm en ons vyand in ons hand sal gee, ons die dag en datum elke jaar as ‘n dankdag soos ‘n sabbat sal deurbring, en dat ons ‘n huis tot sy eer sal oprig waar dit Hom behaag, en dat ons ook aan ons kinders sal sê dat hulle met ons daarin moet deel tot nagedagtenis ook vir die opkomende geslagte want die eer van Sy naam sal verheerlik word deur die roem en die eer van oorwinningaan hom te gee.”

(Nederlands)

“Mijne Broeders en Mede-landgenoten, hier staan wij tans op een ogenblik voor eenheilige God van Hemel en aarde om eenbelofte aan Hem te beloven, als Hij met Zijn bescherming met ons zalwezen, en onze handen zalgeven dat wij hem overwinnen, dat wij diedag en datum elk jaarals en verjaardag en een dankdag zoals eenSabbat in Zijn eer zullen doorbrengen; en dat wij een tempel to Zijn eer stichten zullen, waar het Hem zou behagen; end dat wij het ook aan onzen kinderen zullen zeggen, dat zij met ons erin moeten delen, tot gedachtenis ook voor onze opkomende geslachten. Want de ere van Zijn Naam daardoor zalverheelikt worden, dat de roem en eer vanoverwinning aan Hem zal worden gegeven.”

Die Zoeloes het herhaaldelik die laer onsuksesvol aangeval, todat Pretorius ná twee uur ‘n groep perderuiters beveel het om die laer te verlaat en die Zoeloes aan te val. In die struweling het Pretorius ook ‘n assegaaiwond aan sy linkerhand opgedoen.

Deels weens die feit dat die Voortrekkers vuurwapens teen die Zoeloes se assegaaie gebruik het, asook die goeie ligging en motivering van die Voortrekkers is uiteindelik slegs drie Voortrekkers gewond en geen dood nie; dit teenoor meer as 3 000 Zoeloekrygers wat gesterf het.

God het al die eer en verheerliking gekry vir die oorwinning en die feit dat nie een Voortrekker gesterf het nie.

Die Boere Volk het hulle gelofte gehou vir baie jare en ons voorvaders het voorwaar vir God gevrees en daardie dag heilig gehou.

Dit is met ‘n seer hart dat ek vandag moet herken dat dit nie meer die geval is nie, die 16de Desember word nou meestal net as ‘n vakansiedag gehou en die Gelofte wat in 1838 gemaak was is gebreek deur meeste van ons Afrikaner Volk.

Ek weet dat hierdie Gelofte hernu sal moet word en ‘n opregte goddelike berou sal moet gebeur voordat dit weer goed met die Afrikaner sal gaan en ons weer die volle beskerming van God sal geniet. Daar sal opnuut moet geleer word om God te VREES en gelowig en gehoorsaam te wees aan al Sy insettinge en geboeie.

Mag elke Afrikaner wat hierdie lees se hart geraak word.

‘n Sonstraal val elke jaar op 16 Desember op die granietsenotaaf in die Voortrekkermonument!

Popularity: 22% [?]

(Sponsor Link: OfferForge | kalahari.net | bidorbuy )

ZUMA TRYING TO WIN “RELIGIOUS” VOTERS November 30, 2008

Posted by frostygirl in Politics.
Tags: , , ,
add a comment

I saw the following article on the IOL news site:

SA a country of God - Zuma

“South Africa is a country based on the rules and principles of God,” said ANC President Jacob Zuma in Kempton Park on Thursday.

The Preamble of the Constitution “calls upon God to help us” said Zuma at the National Presidential Religious Leaders summit.

“When all of us take office in government… we raise our right hand and indeed pronounce… so help me God. I believe no one can argue South Africa is not based on the principles of God,” said Zuma.

“The bible says pray for those who are in government. I believe we must go beyond that. You must advise and criticise if there are things we do that are not in keeping with the principles of God.

“Earlier the ANC’s chaplain general Reverend Vukile Mehana told Zuma he must feel “safe”.

“You must know that you are safe. As we prayed for your predecessor, we will continue to pray for you. Don’t shake. The God, your ancestors, are here.” - Sapa

In the above report Mr Zuma stated the following: “I believe no one can argue South Africa is not based on the principles of God.

“I can think of quite a few arguments against this statement of his i.e.:

God’s principles are:
Have no other God …….. The majority of black South African’s worship their ancestors.

No abortions…….. The ANC made it legal to have abortions in South Africa.

Pro 13:24  He that spareth his rod hateth his son: but he that loveth him chasteneth him betimes…….The ANC banned corporal punishment, parents are not allowed to give their children a hiding to discipline them.

Eph 5:11  And have no fellowship with the unfruitful works of darkness, but rather reprove them…….The ANC legalised pornography being sold in SA, they allowed foul language and unedited sex scenes in movies that can be watched by children which has now resulted in our children swearing at a very young age and of course experimenting with sex at the age of as young as 6.

I can go on and on, but the post will be too long.

Now if we look at the example Mr Zuma sets to South African’s and the world we can see that he may TALK about God’s principles and laws, but he does not ADHERE to them:

1) Do not commit adultary……..Mr Zuma openly admitted that he had sexual relations with a friends daughter.

2)1Tim 3:12  Let servants be husbands of one wife, ruling their children and their own houses well…..Mr Zuma has 5 wives.

3) Do not steal…..he is facing charges of corruption….where there is smoke, there is normally fire!

Once again I can go on, but I think you get the picture.

Mr Zuma is trying to get the support of “religious” people in South Africa and unfortunately most of them are too blind to see that they are being duped.

These “christians” know what God’s laws and principles are, but most of them do not live by them and will be sucked in by Mr Zuma saying that SA is a country of God even though they know that the ANC leadership does not FEAR God and certainly does NOT live by His laws and principles.

Open your eyes, do not be deceived by these words!

In fact do not even vote because “demon-cracy” (democracy) is not from God!

Popularity: 27% [?]

(Sponsor Link: OfferForge | kalahari.net | bidorbuy )

Close
Powered by ShareThis